Semantiese netwerk

'n Semantiese netwerk of raamnetwerk is 'n netwerk wat semantiese verwantskappe of relasies tussen konsepte verteenwoordig. Dit word dikwels as 'n vorm van kennisvoorstelling gebruik. Dit is 'n gerigte of ongerigte grafiek wat uit nodusse, wat konsepte voorstel, en boë, wat relasies voorstel, bestaan.[1]

  1. John F. Sowa (1987).

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search